|
Snel Beschuit
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Tussendoortje
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 4 Koekies suurdeeg -
3 Koppies lou water -
? Koppie suiker -
1 Teelepel sout -
2 Koppies meel -
Meng bestanddele saam en laat rys -
15 Koppies Meel -
1 Blik kondensmelk -
2 Blikkies Lou water -
1 ? Koppie suiker -
2 Teelepels sout -
? lb Margarien gesmelt
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng met suurdeegmengsel en knie goed
Maak warm toe en laat rys
Knie weer af en laat rys
Knie af en maak in beskuit
Laat rys en bak by 325? vir 1 uur
Breek oop en droog goed
Genoeg vir 3 panne
|
|
|